Tom Kenny

Tom Kenny
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas James Kenny
Geboorte 13 Julie 1962 (1962-07-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Kenny (gebore 13 Julie 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The SpongeBob SquarePants Movie (2004) en The SpongeBob Movie: Sponge Out of Water (2015), en in die televisiereekse SpongeBob SquarePants (1999) en Adventure Time (2010).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search